
wingerd-
verbeteringsvereniging
- die geskiedenis
- missie
- visie
- raadslede van die wvv
- wvv tegniese komitee
- plantverbeterings-
organisasies - kwekersvereniging
- produsente organisasies
- geregistreerde kwekers
Die Departement van Landbou het in 1954 die fisiese en genetiese status van plantmateriaal geïdentifiseer as die belangrikste faktore om by te dra tot die verhoging van landbouproduksie in Suid-Afrika. In 1964 is die Suid-Afrikaanse Plantverbeteringsvereniging op die been gebring om spesifiek aandag te gee aan hierdie aspekte van plantmateriaal vir die wingerd- en sagtevrugtebedrywe. Die destydse Departement van Landbou se kwarantynfasiliteit in Stellenbosch het aanvanklik die variëteite (waarvan baie vandag nog gebruik word) gesellekteer en getoets om virusvrye klone te identifiseer en beskikbaar te stel aan die bedryf.
Die aanvanklike Wyndruifverbeteringsvereniging (WVV) is in 1986 gestig. Intussen het die Departement van Landbou in 1988 besluit dat hulle nie meer alleen verantwoordelikheid vir die bestuur van plantverbetering kon neem nie. Na aanleiding hiervan is die Suid-Afrikaanse Plantsertifiseringskema vir Vitis in 1992 onder die Plantverbeteringswet, 1976 (Wet nr. 53 van 1976) afgekondig. Die kwekers en produsente het sedert 1993 volwaardig lede van die WVV geword.
Tafel- en droogdruiwe is aanvanklik saam met sagtevrugte binne die Sagtevrugteplantsertifiseringskema hanteer. Daar is egter in November 2017 deur die twee Rade gesamentlik besluit om alle wingerdmateriaal binne die WVV raamwerk te bestuur.
Die Skema is nie verpligtend nie en deelname deur enige organisasie wat plantmateriaal teel, invoer of vermeerder, enige kweker of enige produsenteliggaam is geheel en al vrywillig. Feitlik alle wyndruifstokke word gesertifiseer, terwyl nagenoeg 90% van droogdruif- en 60% van tafeldruifstokke binne die Skema hanteer word.
| LID | VERTEENWOORDIG |
| Me Roleen Carstens | Onafhanklik (Voorsitter) |
| Mnr Theo Heydenrych Jnr | SAWKV |
| Mnr Retief Joubert | SAWKV |
| Mnr Jannie Bosman | Bosman Adama |
| Mnr Francois De La Querra | Duikerfontein Vine Nursery |
| Me Elsa Muller | SAPO Plant |
| Mnr Stuart Amos | Topfruit |
| Mnr André Van Wyk | Vititec |
| Mnr Casper Brink | Voor-Groenberg |
| Mnr Sakkie Du Toit | Vinpro |
| Mnr Francois Viljoen | Vinpro |
| Me Mecia Petersen | SATI |
| Mnr Dawie Moeilich | SATI |
| Mnr Ferdie Botha | Raisins SA |
| Mnr Stefan Jordaan | Raisins SA |
| Dr Etienne Terblanche | Tegniese Komitee Voorsitter (Gekoöpteer) |
| Me Ashika Kistnasamy | NDL (Gekoöpteer) |
| Mnr Nolan Africander | NDL (Gekoöpteer) |
| Me Rachel Kriel | Sekretaris |
| LID | VERTEENWOORDIG |
| Dr Etienne Terblanche | Vinpro (Voorsitter) |
| Mnr Abraham Vermeulen | Raisins SA |
| Mnr Dawie Moelich | SATI |
| Mnr Gieliam Botma | Bosman Adama |
| Mnr Francois De La Querra | Duikerfontein Vine Nursery |
| Me Gray-Lee Carelse | SAPO Plant |
| Mnr AJ Jansen van Vuuren | TopFruit |
| Mnr Henri Slabber | Vititec |
| Mnr Johan Laubscher | Voor-Groenberg |
| Mnr Jan-Hendrik Malan | SAWKV |
| Mnr Willem Izak Laubscher | SAWKV |
| Mnr Phillip du Toit | NDL Inspeksiedienste |
| Me Lolita Frazenburg | NDL Diagnostiese Dienste |
| Me Phyllis Burger | LNR |
| Dr Gerhard Pietersen | Patho Solutions (Kundiges Koöpteer) |
| Me Rachel Kriel | Sekretaris |

BOSMAN ADAMA
“Invested in potential”
Gieliam Botma
http://bosmanadama.co.za/plant-improvement
021 864 1705
gieliam@bosmanadama.co.za

Duikerfontein Vine Nursery
“Cultivating for Future Generations”
Francois De La Querra
https://duikerfonteinkwekery.co.za/
022 125 0604
delaquerra@breede.co.za

SAPO Plant (Pty) Ltd
“Cultivating future growth”
Elsa Muller
www.saplant.co.za
021 887 6823
elsa@saplant.co.za

TOPFRUIT
"International leaders in cultivar management"
Stuart Amos
www.topfruit.co.za
021 874 1033
stuarta@topfruit.co.za

VITITEC
"Setting new standards for vine plant improvement"
Conrad Schutte
www.vititec.com
021 276 0475
conrad@vinpro.co.za

VOOR-GROENBERG
"Growing quality vines successfully"
Casper Brink
www.vgnurseries.co.za
021 864 1018
casper@vgb.co.za

SUID-AFRIKAANSE WINGERDKWEKERSVERENIGING
Lede is geregistreerde kwekerye onder die SA Plantsertifiseringskema vir Vitis soos afgekondig ingevolge die Plantverbeteringswet, 1976 (Wet No. 53 van 1976). Die SAWKV verteenwoordig lede en lewer insette aan werksgroepe, komitees en die Raad van die WVV.
Jannie Bosman Jnr
083 633 4324
jannie@bosmanadama.co.za


SATI
“South African Table Grape Industry”
Dawie Moelich
www.satgi.co.za
021 863 0366
dawie@satgi.co.za

Raisins SA
"Raisins South Africa"
Stefan Jordaan
www.raisinsa.co.za
054 495 0283
admin@raisinsa.co.za
