
plant verbetering -
suid-afrika
Plantverbetering Suid-Afrika is 'n nie-winsgewende maatskappy kragtens Artikel 5 van die Maatskappywet, 2008 (Wet 71 van 2008). Die maatskappy is in 2004 geregistreer met die hoofdoel om bestuurs- en administratiewe dienste te lewer ter ondersteuning van plantverbetering en plant sertifisering in die belang van Hortologie in Suid-Afrika.
Die maatskappy is in Paarl gebaseer en bied tans dienste aan die Suid-Afrikaanse Sagtevrugteplantsertifiseringskema en die Suid-Afrikaanse Plantsertifiseringskema vir Vitis.
Die lewering van bestuurs- en administratiewe dienste ter ondersteuning van plantverbetering en plantsertifisering in belang van Hortologie in Suid-Afrika.
Die neem van die stappe wat nodig is om bestuurs- en administratiewe dienste te kan lewer ter ondersteuning van plantverbetering en plantsertifisering in belang van Hortologie.
| DIREKTEURE | VERENIGING |
| Mnr CF Botha | WVV |
| Mnr HE Campbell | SPV |
| Me R Carstens | WVV |
| Mnr C Stander | SPV |
| Me RM Kriel | Plant SA |
| Mnr SJ Victor | Onafhanklik (Voorsitter) |
SPV = Sagtevrugteverbeteringsvereniging
WVV = Wingerdverbeteringsvereniging
| Me Rachel Kriel | Algemene Bestuurder | rachel@plantsa.co.za |
| Me Lizelle Lötze | Tegniese Assistent | data@plantsa.co.za |
| Me Nadene Louw | Finansiële en Administratiewe Beampte | admin@plantsa.co.za |
| Mnr Dylan Abrahams | Plant Inspekteur | dylan@plantsa.co.za |
| Mnr Jandré De Witt | Plant Inspekteur | jandre@plantsa.co.za |
| Mnr Luca Wienand | Plant Inspekteur | luca@plantsa.co.za |
| Mnr Michael Wood | Plant Inspekteur | admin@plantsa.co.za |
