Ingevolge die Plantverbeteringwet, is die Sagtevrugteplantverbeteringsvereniging (SPV) die aangewese organisasie wat sagtevrugteplantverbetering in Suid-Afrika koördineer en die “Sagtevrugteplantsertifiseringskema” administreer.
Die maatskappy is in 2004 geregistreer met die hoofdoel om bestuurs- en administratiewe dienste te lewer ter ondersteuning van plantverbetering en plant sertifisering in die belang van Hortologie in Suid-Afrika.
Ingevolge die Plantverbeteringwet, is die Wingerdverbeteringsvereniging (WVV) die aangewese
organisasie wat wingerdverbetering in Suid-Afrika koördineer
en die “SA Plantsertifiseringskema vir
Vitis” administreer.
organisasie wat wingerdverbetering in Suid-Afrika koördineer
en die “SA Plantsertifiseringskema vir
Vitis” administreer.






